Jan de Wet

Aan God al die Eer

Jan de Wet is gebore in Harrismith en matrikuleer in Potchefstroom in 1967.

Hy studeer vir n graad…

Jongste Nuus

Welkom

Baie welkom by hierdie webblad van my. Dis ’n manier om te kommunikeer met iemand wat belangstel en om sekere relevante inligting te verskaf aan mense met vrae.

U is welkom om met my te kommunikeer as daar enige verdere navrae mag wees.

Nuutste nuus

Die Covid-19 Virus het ons almal onkant gevang en ons lewens radikaal verander. Tans sit ons in 'n "lockdown"-situasie en ook in my geval het my bedieningwerk tot stilstand gekom, sover dit optredes betref. Ek moes soos baie ander bedienaars en kunstenaars alle optredes kanselleer. Paasnaweek sou ek na Namibië reis om daar die Paasfeesboodskap te bring en ook weer die mooi land van ons herkoms te geniet en by familie te kuier.
Talle ander bedieningsoptredes by organisasies, kerke en skole is landwyd gestop.
Gelukkig kan ek nog bedien dmv die media en het die voorreg om in hierdie tyd 'n aantal boodskappe op radiokanale uit te saai. Ons word almal uitgedaag om in hierdie tyd vars, nuut en uit die boks uit te dink. Kom ons bly positief, leef gesond en oorwinnend. Kom ons doen dinge waarvoor ons gewoonlik nie baie tyd het nie. Kom ons bou ons familie- en menseverhoudinge. Bowenal: kom ons wy ons toe aan die Here soos nog nooit tevore nie en spits ons geestelike ore om te hoor wat Hy vir ons persoonlik wil sê.
Seënwense vir jou en bly gesond!

Jan de Wet

Aan God al die eer

.
Jan de Wet is gebore in Harrismith en matrikuleer in Potchefstroom in 1967. Hy studeer vir n graad in opvoedkunde aan die universiteite van RAU en Potchefstroom en gee van 1973 tot 1975 onderwys aan hoërskoolleerlinge in Namibië.

Van 1975 studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch, dien as Voorsitter van die Studenteraad en behaal die grade B.Teologie en Meestersgraad in Teologie en word n predikant in die NG kerk van Suid Afrika. Hy was leraar van n gemeente in Somerset Wes waar hy gewoon het van 1980 tot 1989 en begin met n onafhanklike musiekbediening in 1983. Hy tree sedertdien regoor Suid Afrika op sowel as in n hele aantal oorsese lande soos die VSA, Duitsland, Switserland, Nederland, België, Frankryk, Nieu Seeland, Australë en die Verenigde Koninkryk sowel as naburige lande: Namibië, Botswana,Swaziland en Mosambiek.

Hy het sy eerste klankopname as sang en uitvoerende kunstenaar in 1967 gemaak en terwyl hy onderwyser en predikant was was hy steeds aktief betrokke by die musiek industrie. Deur die jare het hy meer as 60 musiekalbums vrygestel (plate, kassette,cds, videos ,dvds) en daarvoor talle musiektoekennings ontvang. Hy is tans onder kontrak by Sony Musiek en ook betrokke by die sanggroep ‘Manne wat Glo’ wat plaaslik sowel as en internasionaal optree.

Jan is getroud met Jeanette en het drie getroude kinders en 6 kleinkinders. Hy het deur die jare op verskeie rade gedien, talle boeke gepubliseer, 10 Comrades Marathonne suksesvol voltooi en lei gereeld groepe na Israel. Hy is ook organiseerder en leier van jaarlikse Motorfietstoere na die Europese Alpe.

Soli Deo Gloria

GESIN | BELANGSTELLINGS
     
  •  Getroud met Jeanette, ‘n onderwyseres uit Namibie. Sy is tans huisvrou en skilder.
  • Kinders: Petri (getroud met Tanya) ‘n vervaardiger en aanbieder van twee TV programme op Kyknet – ‘Hier gaan ons Alweer’,( ‘n visvangprogram) en Safari 4×4 (‘n buitelug viertrekprogram) ;
  • Jacomien(getroud met Collin) ‘n CEO van Inhoudmusiek en predikantsvrou in Pretoria;
  • Arnold (getroud met Elschen) ‘n sanger,komponis, aanbiddingsleier en predikant in Alberton;
  • Kleinkinders: Aimeé, Tahlia, Abigail, Jean-David, Lydia en Mika;
  • Sportbelangstellings: Het as lang afstand atleet verskeie wedlope gedoen, en o.a. 10 Comrades Marathons suksesvol voltooi. Is ook n ywerige motorfietsryer en organiseer en lei gereeld Motorfiets- toergroepe na die Europese Alpe en ander bestemmings;
  • Jan sien enige iets wat hy bereik het as absolute genade uit die Hand van die Here. Daarom: Soli Deo Gloria!
LOOPBAAN | TOEKENNINGS
  • Doen eerste musiekopname in 1967 en stel sedertdien ongeveer 60 cds/kassette/plate/dvds vry waarop hy as solo-kunstenaar sing. (Sommiges is saam met ander kunstenaars of kompilasie-albums.) Talle van sy albums het goue of platinum status verwerf.
  • Was aanbieder van radio en tv-programme (Die Hemele Roem -Radio Orion en Soeklig op SABC TV 2). Van sy geestelike boodskappe word gereeld op Radio RSG uitgesaai.
  • Ontvang in 1975 en 1976 twee nasionale Sarie-toekennings (SA Recording Industry toekenning – deesdae die SAMA) vir sy komposisies ‘Ek verlang na jou’ en ‘Sonder jou’. Sy album Via Dolorosa verwerf n SAMA vir die beste Gospelproduksie van die jaar.
  • Wen ook n aantal Lier-toekennings en word deur die ATKV met n oorkonde vereer vir sy bydrae tot Gospelmusiek in SA. Ontvang n Huisgenoot-Skouspel en n Gospel Skouspel-toekenning(Radio Tygerberg) vir sy werk as Gospel-kunstenaar.
  • Het n leidende rol ingeneem in die stigting van die Christelike Aksie vir Musikante, Christian Artists SA en die South African Gospel Music Association
  • Sedert 1983 voltyds besig met bediening van die Woord met sang en musiek.
  • Tree landwyd op sowel as in die buiteland (o.a. in Duitsland, Switserland, Belgie, Nederland, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Australie, Nieu Seeland en Israel) en ook in die buurlande Namibie, Swaziland, Botswana en Mosambiek.
OPTREDES | OPNAMES | PRODUKSIES
  • ‘n Hele aantal van sy komposisies is deur verskeie kunstenaars opgeneem soos o.a. deur Dana Winner, Ge Korsten, Coenie de Villiers, Rina Hugo, Jak de Priester, Sonja Herholdt, Carike Keuzenkamp en ander.
  • ‘n Aantal geestelike boeke het uit sy pen verskyn, oa. WANDEL MET JESUS, ‘n JAAR MET JESUS en JESUS SE WOORDE VIR ELKE DAG.
  • Hy publiseer ook 3 liedereboeke en twee Kinderbybels ( Bybelstories-liedere en My Eerste Groot Lofkleuterbybel- met aanlyn kinderliedere). Lg. tans beskikbaar by Lapa Uitgewers.
  • Naas sy optredes en opnames vir volwassenes is sy KINDERPRODUKSIES baie bekend onder die titel LOFKLEUTERS en LOFLAAITIES.

Diskografie

Diskografie

Diskografie

Hartbeeshuis ** (1967)Elektra (1967)Hipurituki (Jan en Marti) 1971Dis Waar(Jan en Marti) 1972Een Wonderlike Aand(Jan en Marti) ** 1972
A Capella *** 1973Jongeling(Jan en Marti) 1975My Nooi is in n Nartjie/ Een om my Hand te neem **** 1976Slamaaierwikel **** 1977Skrifsang 1978
Jeugsangbundel I 1981Jeugsangbundel II 1982Dit is Verby/Hierdie Oomblik****1982Gesange 1983Blye Versekering 1985
Lofsang met Kersfees (saam met Sonja H) 1985Ek is Vry 1985Gesange 1982My Nooi is in n Nartjie(LP) 1986Loof Hom met die Tromme 1987
Sing Hallelujaliedere I 1988Via Dolorosa 1989Sing Hallelujaliedere II 1990Dis Kersfees 1990Allawereld 1990
Kamelestories 1990Loflaaities II 1992Kyk na die Lam 1992n Nuwe Lied *** 1993n Nuwe Lied II *** 1994
Loflaaities III 1994Wie Sal? 1995Soar like an Eagle 1995Lofkleuters I 199521 Grootste Geestelike Treffers* 1995
Ik Geloof 1996n Nuwe Lied III ** 1996In die Voetspore van Jesus** 1997Loflaaities in Aanbidding 1998Vreugdevure 1998
Gunsteling Gesange 1999Treffers van Jan de Wet* 1999Lofliedjies II 2000Kinderkersfees* 2000Deel die Woord * 2000
Genade Onbeskryflik Groot ** 2000Sjoe* 2000Manne van die Woord ** 2001Ek en my Huis 2001Op Vlerke van Liefde* 2001
Op Vlerke van Hoop* 2001SA 100 Gunsteling Geestelike Treffers* 2001n Nuwe Dag* 2002Op Vlerke van Aanbidding* 2002Beste van die Liedboek I** 2002
Beste van die Liedboek II ** 200250 Grootste Geestelike Treffers* 2002Kom Sing Saam* 200330 Grootste Liefdestreffers* 2003Jan de Wet en die Loflaaities I en II (heruitreiking op cd) 2003
Worship Him 2004Goeie Nuus vir Kinders*200450 Grootste Geestelike Treffers II* 2004Lofkleuters I DVD 2005Lofkleuters II DVD 2006
Lofkleuters III DVD 2007Country Kersfees 2007 **50 Grootste Treffers van Jan de Wet * 2007Gospel Skouspel DVD** 2007Loflaaities III en Aanbidding(Heruitreiking) 2007
Gospel Skouspel DVD** 2008Gospel Stemme* 2008100 Goue Geestelike Treffers* 2008Vredeland* 2009Jesus is die Beste 2009
Lofkleuter IV DVD 2009Gospel Stemme II * 2009Halleluja saam met Drakensberg Seunskoor** 2010Leef:Met hart en siel II* 2010Gospel Skouspel DVD** 2010
Lofliedjies* 2010Loof Hom Innibos DVD ** 201130 jaar Radio Kansel Treffers* 2011Krip tot Kruis* 2011Geloof Hoop Liefde* 2011
Gospel Skouspel DVD** 2012Top 25 Kindertreffers* 2012Goue Gospel Stemme* 2012EMI: 100 Gospel Treffers* 2012Hoe Groot is U 2012.
* Kompilasie Albums
** Solo-opname op album met ander kunstenaars
*** Saam met ander kunstenaars
**** Kortspeelopname
Roep my Aan*Ai MeisieMeisieKosliedjieAs ek by jou kon wees
VriendskapTerwyl ek droom van jou*Ek verlang na jouSonder JouJy
Kaalvoet in die ReenSarah de JagerAs ek in die aand na sterre kyk*Maat ek wil jou vraGlo net in God*
Dis Waar*Jy soek na HomEk het vir jou gebidU is Wonderbaar*Die Liefde van Jesus
U is my HeerJongelingHalleluja*BokstangEk het jou so lief*
Seemeeu**By die KerkbasaarMy Nooi is in n Nartjie**Ich Liebe SudwestBroadway**
KersiepannekoekdagDit is Verby**Slamaaierwinkel**Hierdie OomblikEk verlang weer na die Kaap
Een om my hand te neemMoreJy behoort aan myHierdie Kind*Via Dolorosa*
Dit is VolbringDeur U Bloed*U is Waardig*Die Heer het opgestaan*Koning van my hart
Als in die Naam van Jesus*Loof Hom*Mense soek na Hom*Lewe in OorvloedMaranatha
BruilofsfeesAlmal wat dors hetKom sing n Nuwe liedHeilige GeesRomeine 10
Wees nie bly oor my nie vyandinSimon het jy My lief?Ek is vryAs My volk oor wie my NaamSy Naam is Jahwe*
Immanuel*Kersfees is n VreugdefeesGloria*Koning van my hartKoning Jesus*
Kyk na die Lam*Halleluja*Wonder God*Hy sal jou dra*Krag om te wen*
Ons Glo*Nuwe Dag*Niemand is tuis*Die Man met die Liefde in Sy oe*Koninkryk
Siti Halleluja*Jy Mag Maar**Loof Hom met die Tromme*Ons Sal GaanU Goedheid*
Ons ErfenisMeer van myself vir UBruilofsliedKies die Here (vir jou lewe)Lied van die Wenner*
Kies vir Lewe*Ek leef*Die duiwel se vir myU is so goed vir myJesua Jisrael
Saai die Saad*Jesus van Nasaret*Klein dorpie Bethlehem*Jesus Groot bo Almal*I want to Sing*
Leer my*Daar staan n Kruis*Ons sal staan*Wie Sal..?*Kom na My SA
Waka Waka*Vul ons met U Gees*Kies Nou*Die Vuur**Toi-Toi
Onder U Vlerke*Het jul nie geweet?U het ons geleerGeseend is..Almal saam in Jesus Naam*
Us my vreugde*Jesus ons aanbid U*Ons loof U Here Almagtige*Here ons wil U loof*Ons sal Triomfeer*
Elke dag*Juig en Jubel*Die Woord het vlees gewordGideonSagaria
Johannes die DoperPetrusDanielKalebGods Woord vir Alle Volke
U is HierGebed vir die Kaapn Oupa se gebedGalileaIn Jerusalem
Soos n Wildsbok*Altyd by my*Heilig Keurspel*Al die lof aanbidding en ere*Vader ons loof U
Droom die Onmoontlike Droom*Seisoene*Ek is*Die Lewe is n Groot Orkes*Hoe klein is ons*
Ek weet verseker *Oorwinnaarsmarkeurspel*Die Liefde*U is getrou o Heer*Aandgebed*.
* Net Lirieke geskryf
** Net Musiek geskryf
Waar kry jy dit?**GoggasWilde DiereTannie LotSara en Abraham**
Pappa en Mamma**BileamDie son staan stil**SimsonSamuel
Dawid**Dawid en GoliatDawid en JonatanSalomoElia**
VrugteAs ek slaap**Nehemia*DanielJona
Baba in n kripMariaJesus leer in die Tempel**Jesus word gedoopFilippus en Natanael
Wyn uit waterSaai die SaadLaat jou lig skynDie huis op die rots **Barmhartige Samaritaan**
So baie visse**Hoor hoe huil JesusJesus in die stormBlinde Bartimeus**Saggeus
Die vroutjie met die geldstukOns vang visseJesus loop op water**Jesus maak gesondJesus was die voete
HosannaGolgotaHy het opgestaanPaulus**Bou die Koninkryk
Die swaard vd Woord*Die diere in ons huisDie wit perd **Eendag sal Hy terugkom**Jesus is die beste
Wi-wa Wonderwerk*Jesus is*Kleure*Kom na die dieretuinIs jou deur toegesluit*
Is jy bang?Dankie Heer*Wie sal ons lei?*Kom nou al die nasiesKyk hoe blou is die see
Jy sien Hom nie*GroenteDie Heilige GeesNiks is onmoontlik*U woord
Ek weet ek weetVredeWat maak jou gelukkig? Soek hul op*Die Here seen jou*Jesus is sterker
Ons gaan Hemel toeGee jou hart vir JesusSimsonOns is n weermag*Die Fluitlied*
Ons is Sy liggaamWie is nog sterker?*Wees bly*Jerigo*Vertel dit
Elke een anders*Kom ons speel en dans en singEks so bly*Martha Martha*Ere aan die allerhoogste God*
Een God alleen*Looi die Duiwel*Keer jou tong*My hele hart*Elke oog sal Hom sien*
Van kop tot toon*Lees jou Bybel*Vuur uit die Hemel*Alles het die Here God gemaak*Wit
SwartBruin en Geel*Lente kom*Die liefde van Jesus*Ere aan Hom*
Maak n vrolike klank*Ek sal die Here altyd liefhe*Hoe goed is die Heer*Omdat U groot is*Allawereld*
Eks so bly ek behoort*Kom loof die Heer*Hys die Een wat ek liefhet*My God is so groot*ABCD*
In die Hitte vd stryd*Soos klei*Ek hou van U*Ons sal opstaan*Die wyse man*
Moenie bang wees nie*Kyk net na die voels*Daniel Daniel*Vissers van mense*U is heilig*
Stapsoldaatjie*HalleluHalleluVader Abraham*Laat julle liggies skyn*
Keer jou tong*Noag se ark*Silwer en Goud*Jesus Jesus*Ek sal sing sing sing
My bybel*Boeke vd OT en NT*Kom loof die Heer*Eks so bly bly blyGod het my lief
Ek is lief vir JesusKom laat ons bidGod is lief vir babakindersDie Heer is my Herder*Jesus is so lief vir kinders*
Ek het vredeEen deurJesus is so lief vir my*Woon in my hart*Kyk ek staan by die deur
* Net Lirieke geskryf
** Net Musiek geskryf
Hartbeeshuis ** (1967)Elektra (1967)Hipurituki (Jan en Marti) 1971
A Capella *** 1973Jongeling(Jan en Marti) 1975My Nooi is in n Nartjie/ Een om my Hand te neem **** 1976
Jeugsangbundel I 1981Jeugsangbundel II 1982Dit is Verby/Hierdie Oomblik****1982
Lofsang met Kersfees (saam met Sonja H) 1985Ek is Vry 1985Gesange 1982
Sing Hallelujaliedere I 1988Via Dolorosa 1989Sing Hallelujaliedere II 1990
Kamelestories 1990Loflaaities II 1992Kyk na die Lam 1992
Loflaaities III 1994Wie Sal? 1995Soar like an Eagle 1995
Ik Geloof 1996n Nuwe Lied III ** 1996In die Voetspore van Jesus** 1997
Gunsteling Gesange 1999Treffers van Jan de Wet* 1999Lofliedjies II 2000
Genade Onbeskryflik Groot ** 2000Sjoe* 2000Manne van die Woord ** 2001
Op Vlerke van Hoop* 2001SA 100 Gunsteling Geestelike Treffers* 2001n Nuwe Dag* 2002
Beste van die Liedboek II ** 200250 Grootste Geestelike Treffers* 2002Kom Sing Saam* 2003
Worship Him 2004Goeie Nuus vir Kinders*200450 Grootste Geestelike Treffers II* 2004
Lofkleuters III DVD 2007Country Kersfees 2007 **50 Grootste Treffers van Jan de Wet * 2007
Gospel Skouspel DVD** 2008Gospel Stemme* 2008100 Goue Geestelike Treffers* 2008
Lofkleuter IV DVD 2009Gospel Stemme II * 2009Halleluja saam met Drakensberg Seunskoor** 2010
Lofliedjies* 2010Loof Hom Innibos DVD ** 201130 jaar Radio Kansel Treffers* 2011
Gospel Skouspel DVD** 2012Top 25 Kindertreffers* 2012Goue Gospel Stemme* 2012
Dis Waar(Jan en Marti) 1972Lofkleuters I DVD 200521 Grootste Geestelike Treffers* 1995
Slamaaierwikel **** 1977Gospel Skouspel DVD** 2007Vreugdevure 1998
Gesange 1983Vredeland* 2009Deel die Woord * 2000
My Nooi is in n Nartjie(LP) 1986Leef:Met hart en siel II* 2010Op Vlerke van Liefde* 2001
Dis Kersfees 1990Krip tot Kruis* 2011Beste van die Liedboek I** 2002
n Nuwe Lied *** 1993EMI: 100 Gospel Treffers* 2012Jan de Wet en die Loflaaities I en II (heruitreiking op cd) 2003
Lofkleuters I 1995Een Wonderlike Aand(Jan en Marti) ** 1972Lofkleuters II DVD 2006
Loflaaities in Aanbidding 1998Skrifsang 1978Loflaaities III en Aanbidding(Heruitreiking) 2007
Kinderkersfees* 2000Blye Versekering 1985Jesus is die Beste 2009
Ek en my Huis 2001Loof Hom met die Tromme 1987Gospel Skouspel DVD** 2010
Op Vlerke van Aanbidding* 2002Allawereld 1990Geloof Hoop Liefde* 2011
30 Grootste Liefdestreffers* 2003n Nuwe Lied II *** 1994Hoe Groot is U 2012.
* Kompilasie Albums
** Solo-opname op album met ander kunstenaars
*** Saam met ander kunstenaars
**** Kortspeelopname

Roep my Aan*Ai MeisieMeisie
VriendskapTerwyl ek droom van jou*Ek verlang na jou
Kaalvoet in die ReenSarah de JagerAs ek in die aand na sterre kyk*
Dis Waar*Jy soek na HomEk het vir jou gebid
U is my HeerJongelingHalleluja*
Seemeeu**By die KerkbasaarMy Nooi is in n Nartjie**
KersiepannekoekdagDit is Verby**Slamaaierwinkel**
Een om my hand te neemMoreJy behoort aan my
Dit is VolbringDeur U Bloed*U is Waardig*
Als in die Naam van Jesus*Loof Hom*Mense soek na Hom*
BruilofsfeesAlmal wat dors hetKom sing n Nuwe lied
Wees nie bly oor my nie vyandinSimon het jy My lief?Ek is vry
Immanuel*Kersfees is n VreugdefeesGloria*
Kyk na die Lam*Halleluja*Wonder God*
Ons Glo*Nuwe Dag*Niemand is tuis*
Siti Halleluja*Jy Mag Maar**Loof Hom met die Tromme*
Ons ErfenisMeer van myself vir UBruilofslied
Kies vir Lewe*Ek leef*Die duiwel se vir my
Saai die Saad*Jesus van Nasaret*Klein dorpie Bethlehem*
Leer my*Daar staan n Kruis*Ons sal staan*
Waka Waka*Vul ons met U Gees*Kies Nou*
Onder U Vlerke*Het jul nie geweet?U het ons geleer
Us my vreugde*Jesus ons aanbid U*Ons loof U Here Almagtige*
Elke dag*Juig en Jubel*Die Woord het vlees geword
Johannes die DoperPetrusDaniel
U is HierGebed vir die Kaapn Oupa se gebed
Soos n Wildsbok*Altyd by my*Heilig Keurspel*
Droom die Onmoontlike Droom*Seisoene*Ek is*
Ek weet verseker *Oorwinnaarsmarkeurspel*Die Liefde*
KosliedjieDie Vuur**Romeine 10
Sonder JouGeseend is..Sy Naam is Jahwe*
Maat ek wil jou vraHere ons wil U loof*Koning Jesus*
U is Wonderbaar*GideonKrag om te wen*
BokstangKalebKoninkryk
Ich Liebe SudwestGalileaU Goedheid*
Hierdie OomblikAl die lof aanbidding en ere*Lied van die Wenner*
Hierdie Kind*Die Lewe is n Groot Orkes*Jesua Jisrael
Die Heer het opgestaan*U is getrou o Heer*I want to Sing*
Lewe in OorvloedAs ek by jou kon weesKom na My SA
Heilige GeesJyToi-Toi
As My volk oor wie my NaamGlo net in God*Almal saam in Jesus Naam*
Koning van my hartDie Liefde van JesusOns sal Triomfeer*
Hy sal jou dra*Ek het jou so lief*Sagaria
Die Man met die Liefde in Sy oe*Broadway**Gods Woord vir Alle Volke
Ons Sal GaanEk verlang weer na die KaapIn Jerusalem
Kies die Here (vir jou lewe)Via Dolorosa*Vader ons loof U
U is so goed vir myKoning van my hartHoe klein is ons*
Jesus Groot bo Almal*MaranathaAandgebed*.
Wie Sal..?*
* Net Lirieke geskryf
** Net Musiek geskryf

Waar kry jy dit?**GoggasWilde Diere
Pappa en Mamma**BileamDie son staan stil**
Dawid**Dawid en GoliatDawid en Jonatan
VrugteAs ek slaap**Nehemia*
Baba in n kripMariaJesus leer in die Tempel**
Wyn uit waterSaai die SaadLaat jou lig skyn
So baie visse**Hoor hoe huil JesusJesus in die storm
Die vroutjie met die geldstukOns vang visseJesus loop op water**
HosannaGolgotaHy het opgestaan
Die swaard vd Woord*Die diere in ons huisDie wit perd **
Wi-wa Wonderwerk*Jesus is*Kleure*
Is jy bang?Dankie Heer*Wie sal ons lei?*
Jy sien Hom nie*GroenteDie Heilige Gees
Ek weet ek weetVredeWat maak jou gelukkig? Soek hul op*
Ons gaan Hemel toeGee jou hart vir JesusSimson
Ons is Sy liggaamWie is nog sterker?*Wees bly*
Elke een anders*Kom ons speel en dans en singEks so bly*
Een God alleen*Looi die Duiwel*Keer jou tong*
Van kop tot toon*Lees jou Bybel*Vuur uit die Hemel*
SwartBruin en Geel*Lente kom*
Maak n vrolike klank*Ek sal die Here altyd liefhe*Hoe goed is die Heer*
Eks so bly ek behoort*Kom loof die Heer*Hys die Een wat ek liefhet*
In die Hitte vd stryd*Soos klei*Ek hou van U*
Moenie bang wees nie*Kyk net na die voels*Daniel Daniel*
Stapsoldaatjie*HalleluHallelu
Keer jou tong*Noag se ark*Silwer en Goud*
My bybel*Boeke vd OT en NT*Kom loof die Heer*
Ek is lief vir JesusKom laat ons bidGod is lief vir babakinders
Ek het vredeEen deurJesus is so lief vir my*
Tannie LotOmdat U groot is*Is jou deur toegesluit*
SimsonMy God is so groot*Kyk hoe blou is die see
SalomoOns sal opstaan*U woord
DanielVissers van mense*Jesus is sterker
Jesus word gedoopVader Abraham*Die Fluitlied*
Die huis op die rots **Jesus Jesus*Vertel dit
Blinde Bartimeus**Eks so bly bly blyEre aan die allerhoogste God*
Jesus maak gesondDie Heer is my Herder*Elke oog sal Hom sien*
Paulus**Woon in my hart*Wit
Eendag sal Hy terugkom**Sara en Abraham**Ere aan Hom*
Kom na die dieretuinSamuelAllawereld*
Kom nou al die nasiesElia**ABCD*
Niks is onmoontlik*JonaDie wyse man*
Die Here seen jou*Filippus en NatanaelU is heilig*
Ons is n weermag*Barmhartige Samaritaan**Laat julle liggies skyn*
Jerigo*SaggeusEk sal sing sing sing
Martha Martha*Jesus was die voeteGod het my lief
My hele hart*Bou die KoninkrykJesus is so lief vir kinders*
Alles het die Here God gemaak*Jesus is die besteKyk ek staan by die deur
Die liefde van Jesus*
* Net Lirieke geskryf
** Net Musiek geskryf

kontak ons

kontak ons

15 + 9 =

3 + 4 =

© Jan de Wet